Baie geluk aan Riana Otto. Sy is bekroon as die "National Mzantzi Africa Role Model 2015".

Ons atlete het met entoesiasme die skool se atletiekdag aangedurf! Hoe dan anders met die luide gejuig en aanmoediging van ons dierbare ouers en skoolfamilie!  Our new drummie squad opened the day with their newly learned, and may I, proudly state, excellent steps and formations. Within two weeks they perfected their moves and had us fall in love all over!

Dankie aan elke ouer wat gehelp het!  Sonder julle sou hierdie dag verseker nie so 'n groot sukses gewees het nie!  Ons is bevoorreg en dankbaar!

Radio Tygerberg het besoek afgelê by ons nuwe graad 1 leerders.  Hulle is elkeen bederf met ‘n liniaal van PNA. 

Aansoekvorms vir 2016 Gr R sal vanaf Maandag 2 Februarie vir twee weke, gedurende skoolure, by die preprimêr beskikbaar wees.

Aansoeke vir 2016 se Graad 1's kan vanaf 02 Februarie tot 29 Mei 2015 by Me Adanda Steenkamp ingehandig word.  Aansoekvorms is beskikbaar op die skool se webtuiste.  Sien onderstaande skakel:

http://dvprep.co.za/enrolments

Baie geluk aan Jean-Henri Smit wat die Karen Dale-atletiek trofee ontvang het!  Hier oorhandig Christiaan en Johan Wege die trofee aan Jean-Henri.

Pages