DURBANVILLE VOORBEREIDINGSKOOL SWEMBADPROJEK 2015

  1. Hoekom wil ons ‘n swembad bou:

    • Swem is basiese lewensvaardigheid wat ons vir al ons leerders wil bied.

    • Swem word gekoppel aan talle populere sportsoorte : verskeie vorme van swem, duik, triathlon, polo, branderplank, kano, roei

    • Swem het relatief lae beserings en kan tot op ‘n gevorderde ouderdom beoefen word.

Vlooi het vandag, 7 Maart 2014, 6 geword!  Ons Graad 1's het sy verjaardag gevier met opvoedkundige aktiwiteite!  Gaan loer gerus na die foto's op ons galery.

Ons graad 1A4's het 'n baie opvoedkundige Leespiekniek gehou op Donderdag, 20 Februarie!  Baie dankie aan Juffrou Ursie en al die mamma's wat dit moontlik gemaak het.

The Western Cape Education Department held an exclusive gala event on Tuesday, 18th February 2014.  We were invited and won the award for excellence of outcomes at Grade 3 level. (136 schools).

In this category, an award is presented to ONE school in the province where the combined performance at Grade 3 level in Literacy and Numeracy in 2013 illustrates meritorious outcomes.  Excellence of outcomes is measured in terms of both the pass rates and mean scores.

Pages