Durbanville Laerskool se swemgala het plaasgevind op Maandag 18 Februarie.  Deelnemende skole was Durbanville, Eversdal, Kenridge, Welgemoed en Van Riebeeck-strand.  Durbanville Voorbereidingskool se swemmers het pragtig presteer by die geleentheid.

Anja de Villiers - silwer, 0/8 vryslag

Wilmé de Vries - brons, 0/8 rugslag

Jack van Wyk - goud, 0/8 rugslag ('n nuwe rekord) en goud 0/8 borsslag

Milan Orchard - silwer, 0/9 rugslag

Sion Coetzee - brons, 0/9 rugslag

Sofia de Jager - brons, 0/8 borsslag

Demi Putter - silwer, 0/9 borsslag

Baie geluk aan die eerste week se wenners van hierdie jaar se olimpiade:  Graad 3A6!

Anja de Villiers recieves a silver medal for breaststroke and freestyle.

Milan Orchard het 6 medaljes verower by die kampioenskap:

Dogters 100m rugslag - brons

Dogters en seuns 200m vryslag aflos - brons

Dogters 50m borsslag - brons

Dogters 50m rugslag - silwer

Dogters 200m vryslag aflos - silwer

Dogters 50m vlinderslag - goud

Dogters en seuns zoom IM - Goud. 

Baie geluk met hierdie wonderlike prestasies!

Evan Hugo en Jack van Wyk het pragtig presteer by die Eversdal swemgala wat die 13de Februarie plaasgevind het.  Evan Hugo ontvang 'n medalje vir 1ste plek vir vryslag.  Jack van Wyk received two gold medals for backstroke and breaststroke. 

We are very proud of our athletes who participated at Paarl Gimnasium on the 12th of February.  Hulle het pragtige prestasies behaal by die "Skadu van die berg"-byeenkoms

0/7 Lisa Krige - Silwer in 80m
0/8 Kyron van der berg - silwer in 60m
0/8 Caleb Welsh - Gold in 80m
0/9 Duané Heydenrych - Gold in 60m
0/9 Jean le Roux - Gold in 60m
0/9 Michelle Jeje - Gold in 80m
0/9 Janko Webb - Gold in 80m

Die tyd het aangebreek vir ons jaarlikse graad 3 kamp. Oudergewoonte het ons die graad in die helfte verdeel en hierdie jaar was dit 3A1, 3A3, 3A5, 3A6 en 3A7 wat saam gekamp het. Met baie opgewondenheid en uiterste weersomstandighede het eenhonderd en vyftig kinders, vyf onderwysers, ses kosmammas en veertien ouers die tradisie voortgesit. Met ‘n vol program het die kamp af geskop. Die kinders het baie geleer oor die natuur en van ons land se pragtige fynbos. Hulle moes ook in hulle groepe embleme ontwerp wat handel oor die natuur met ‘n slagspreuk.

Grace Engelbrecht, Louis Andrag, Leah Gobel, Kara Wentzel, Christopher Els, Garth Wearing, Shae Wearing and Anieka Louw took part in the Highgate Inter Provincial Biathlon in Oudtshoorn.  Die leerders het saam met Durbanville Laerskool deelgeneem en is bekroon as die Laerskool wenners by die geleentheid!  Baie geluk met die uitsonderlike prestasie!

Pages