Baie geluk aan Riana Otto wat gekroon is as 2de prinses van miss Petite South Africa!

We would like to thank each and everyone who  contributed to the success of our annual Olympiad. ‘n Spesiale dank aan al ons borge vir hulle positiewe gesindheid en donasies.  Thank you to all our moms who treated the weekly winning class with cupcakes/treats.

Baie dankie aan die ouers wat al die pryse gevind het.  Al julle harde werk om ons leerders en ouers te motiveer word opreg waardeer!!

UP TO DATE WE HAVE COLLECTED THE AMOUNT OF R287 483-95

Vote for Riana Otto - Graad 3 learner - to become the Face of South Africa 2015!  Sms P24 to 47018.  Thank you!

Children are allowed to have bare feet with ANY of the uniforms.

If they want to wear closed shoes to school then they have to wear the LONG track suit pants. If they get hot they can take off the long pants and also their shoes and socks and then just wear their shorts.

(Shorts are only allowed with bare feet or black sandals)

WINTER UNIFORM: Boys and Girls

Tracksuit top (zipped) and tracksuit long pants.

Blue PT top with 2 buttons closed

GREY SOCKS and black closed shoes

Juffrou Sonja Botha se Gr 2A3 klas het 'n spesiale verjaarsdag verrassing vir Me Esther Botha gehou!  Groot was haar verbasing.  Dankie Graad 2's - julle is kosbaar!

Ons leerders het in die gees van boekedag aangetrek volgens hulle gunsteling karakter wat in 'n boek of fliek uitgebeeld word.  Groot was die opwinding en kreatiwiteit!

Die afgelope naweek het 2 van ons leerders deelgeneem aan die 2de rondte van die Cape Town Motocross Club se streeks byeenkoms.

Liam Lambert (Graad 2) en Neil van der Vyver (Graad 1) het deelgeneem in die 50cc Pro klas. Hierdie klas is een van die kompeterendste klasse in die klub en sorg altyd vir die meeste opwinding. Heat 1 het glad nie teleurgestel nie en die manne het alles gegee terwyl die voorste 4 ryers heeltyd plekke verander het. Op die einde het Liam n goeie 2de plek behaal en Neil moes gelukkig wees met 'n 4de plek!

Pages