This class made a rap video because they think their teachers deserve tickets to One Direction on Wednesday.

What do you think? Should we try to find some tickets for these teachers?

https://www.facebook.com/video.php?v=921469331207447&set=vb.411066625581056&type=2&theater

Our current standing / Ons huidige stand

Ons het begin met ons eerste “swembewusmakingprogram” vir ons leerders tydens LO klasse.   Die leerders is mooi gewys wat hul kan verwag tydens die swemlesse.   We are privileged to have two professional swimming coaches who will assist the teacher, to implement stroke correction.

Baie geluk aan Juffrou Marina Cloete se 3A3 klas wat in week 2 van ons Taalolimpiade projek die meeste fondse ingesamel het!

Baie geluk aan Juffrou Karlien du Toit se 3A4 klas wat die eerste week van ons Taalolimpiade-projek die meeste fondse ingesamel het!

Op die 06de Maart het Durbanville Voorbereidingskool se Graad R’s deelgeneem aan ‘n opwindende sportdag.  Die leerders het met entoesiasme deelgeneem.

Well done to Mrs Sanet Taljaard Trollip on the success of our first Swimming Gala at Durbanville Preparatory School held on Wednesday, 11th March!

Pages