Mnr Louis Andrag wil graag die volgende persone en maatskappye bedank vir hulle reuse bydrae met die bou van die swembad:

Dinsdagaand, 10 Maart 2015 was dit opnuut 'n voorreg om 'n Durbie te wees.  Honderde ouers het opgedaag om te kom stem vir die nuwe Beheerliggaam.  Dankie aan elke ouer en onderwyser wat verseker het dat ons 'n kworum teenwoordig gehad het.  Daar is sms'e, whatsapp boodskappe en emails by dosyne gestuur.  Dit het verseker vrugte afgewerp. 

We have all noticed the smoke and small ash residual around our homes.  The fire line continues its advance to the mouth of Jonkershoek Valley.  Fire crews from Stellenbosch Municipality, Cape Winelands, Cape Pine, Working on Fire, The Volunteer Wildfire Services and contractor teams continue to cut fire breaks in an attempt to contain the fire.   Durbanville Preparatory School would like to support the “Feed a firefighter-drive”.  We have been in contact with the lady coordinating donations.  Currently they have a big need for the following items:

Leo Burger en Tiaan Bierman het onderskeidelik silwer en brons gewen in die seuns O/8 ouderdomsgroep van die WP Biathlon Kampioenskap wat op 4 Maart 2015 plaasgevind het.

Charné Fourie was 4de in die meisies O/8

Mnr. Dolph Nortier het 'n silwer medalje verower in die Mans Meester afdeling.

Baie geluk aan Leo Burger wat goud gewen het tydens die WP Vyfkamp Kampioenskap in die Youth E Seuns groep tussen WP,  Boland en Oos-Kaap. Leo het sodoende gekwalifiseer vir die Wes-Kaap Kampioenskap wat op 14 Maart plaasvind.

Hierdie jaar is daar 'n groot prys te wen vir die leerder wat die meeste grasblokkies verkoop vir die Graad R's se grasprojek!  Hier toets Me Bland die fantastiese fiets!

Our Grade R learners were overjoyed with the new jungle gym and sandpit that was installed on Wednesday, 25th January. 

Pages