Met groot opgewondenheid en dankbaarheid het Durbanville Voorbereidingskool op Vrydag 20 Februarie 2015  ons nuwe swembad ingewy. 

http://youtu.be/hBo75U3aXR4

 

Die leerders het groot pret gehad met vanjaar se speletjiesdag!  Thank you to all for their creative spirits and excitement to partake!

Baie geluk aan ons atlete wat op die 19de Februarie deelgeneem het aan die Fanie Theron Atletiekbyeenkoms.  Johan Wege wen 'n trofeë as die beste junior atleet van die dag.

Verder wen die span die trofeë as die beste junior span by die byeenkoms!

Baie geluk.

The Western Cape Education Department held an exclusive gala event on Tuesday, 17th February 2015.  We were invited and won the award for excellence of outcomes at Grade 3 level.

In this category, an award is presented to ONE school in the province where the combined performance at Grade 3 level in Literacy and Numeracy in 2014 illustrates meritorious outcomes.  Excellence of outcomes is measured in terms of both the pass rates and mean scores.

We received a certificate as well as a monetary incentive of R15000 for the purchase of teaching and learning support material.

'n Vrolike gees het geheers onder die Durbies vandag. The red accessories that the learners wore contributed to everyone being at good spirits and the day was filled with love and respect for one another.

Baie geluk aan Riana Otto. Sy is bekroon as die "National Mzantzi Africa Role Model 2015".

Ons atlete het met entoesiasme die skool se atletiekdag aangedurf! Hoe dan anders met die luide gejuig en aanmoediging van ons dierbare ouers en skoolfamilie!  Our new drummie squad opened the day with their newly learned, and may I, proudly state, excellent steps and formations. Within two weeks they perfected their moves and had us fall in love all over!

Dankie aan elke ouer wat gehelp het!  Sonder julle sou hierdie dag verseker nie so 'n groot sukses gewees het nie!  Ons is bevoorreg en dankbaar!

Pages