Main Characters rehearsing on Saturday, 13 September 2014.

Baie geluk aan Mnr Nortier wat Sondag verjaar!  Die leerders dra almal 'n "ietsie rooi" om die dag saam met hom te vier.

Baie geluk Riana!  Ons is trots op jou.

Bedankings en uitslae. / Acknowledgements and results.

Thank you for all the donations received.  Daar is 'n totaal van R8765.10 vir die Ulrich van Pletzen Trust ingesamel!  Hier pronk Ulrich se Graad 3A2 klas in hulle Civvies!

Our schools Afrikaans and English Speech Choirs performed at the Tygerberg Eisteddfod. We are extremely proud of their accomplishments. Die Afrikaanse Spreekkoor van Mev. Celicia Botha (Graad 3A6) het 93 % behaal.  Mev. Lizette Brunner (Graad 2) het 92% behaal in die Sangspeletjies en die Engelse Spreekkoor van Mej. Hanna-Lice Pretorius (Graad 3E1) het 92 % behaal.  Die Eisteddfod uitslae hierdie jaar was van besondere hoë gehalte en ons wil net baie geluk sê aan elke seun en dogter wat ons skool verteenwoordig het.

Daar is ‘n gratis Opedag vir belangstellende “fencers” Saterdag 6 September @ 14h00 by Laerskool Durbanville. Dit volg na maande se harde werk om twee spesialis afrigters te bekom wat hierdie sportsoort binnekort vir die eerste keer in die Noordelike Voorstede kan aanbied.                                                        

Die voedingsbron vir Skerm (“Fencing”) is gewoonlik kinders wat reeds Atletiek, Tweekamp, Swem of Biathle doen – vanaf so jonk as 7 jaar. Kinders in graad 2 en 3 is dus ‘n belangrike fokus area.

Pages