Femke Smit het aan die WP Wilson Tennis Toernooi deelgeneem.  Sy het 2de plek in haar kategorie verower en ontvang 'n silwer medalje. 

Anja de Villiers en George Stapelberg het aan die WP tweekamp kompetisie deelgeneem wat op Saterdag die 24ste Augustus plaasgevind het.  Hulle ontvang onderskeidelik 'n brons en silwer medalje.  

Jani Schultz het eerste plek behaal by die Kaapstad Eisteddfod.  Sy ontvang 'n diploma en honeurs vir die 0/7 dans kategorie.  Baie geluk!

Baie geluk aan Lisa Avenant wat 'n medalje en sertifikaat vir goeie vordering ontvang het by die Tina Cowley Leessentrum. 

Congratulations to Grade 3E3 for selling the most booklets for the Beesloop.  A total of 66 booklets was sold by them.  They enjoyed a hamburger, ice cream and juice sponsored by Glengarry Spur.

Baie dankie/Thank you:

Fair Cape vir die voorsiening/versorging van die kalf.

Joubert & Brink Surveys for the logistics re the grid to determine the winner.

Marinda Loftus BSc Honeurs vir die monitering van die proses.

All parents/family/friends buying tickets to make this such a success!!

Wins/Profit: R135 100!!!! This will be used for the expansion of our sport facilities.

Baie geluk aan Sidney Dixon wat die R10 000 gewen het! Booklet 778 Ticket number 3890, sold by Tamara in Grade 2E1. Thank you for all the support!

Pages