From Monday 24 March until Thursday 27 March we will have a Library Week.

Program:

19/03/2014 – Fanie Viljoen

Bekende skrywer en illustreerder van kinderboeke stel sy boek “slym” aan die leerders bekend.

24/03 – Ingrid Mennen

Ingrid lewer ‘n praatjie oor Walvisse.  Die boek “Ben en die walvisse” word bekend gestel. 

26/03 – Marga Jonker

Marga is een van ons personeellede en sy kom stel met behulp van multimedia haar nuwe boek bekend.

Candice, Kelly and Terence from KFM came to tell the children more about LEAD SA and to tell them about their rights and responsibilities as students of Durbanville Prep School.

Candice Botha was a past pupil of our school.

As ‘n skool wat omgee vir sy leerders én sy omgewing wil Durbanville Voorbereidingskool graag ‘n verskil maak.

Author Fanie Viljoen spoke to the children in the hall on Friday, 14th March 2014.

Our Grade 2's designed their own Chocolate Wrappers.

DURBANVILLE VOORBEREIDINGSKOOL SWEMBADPROJEK 2015

  1. Hoekom wil ons ‘n swembad bou:

    • Swem is basiese lewensvaardigheid wat ons vir al ons leerders wil bied.

    • Swem word gekoppel aan talle populere sportsoorte : verskeie vorme van swem, duik, triathlon, polo, branderplank, kano, roei

    • Swem het relatief lae beserings en kan tot op ‘n gevorderde ouderdom beoefen word.

Vlooi het vandag, 7 Maart 2014, 6 geword!  Ons Graad 1's het sy verjaardag gevier met opvoedkundige aktiwiteite!  Gaan loer gerus na die foto's op ons galery.

Pages