'n Dubbelkuns is behaal deur juffrou Celicia Botha se Graad 3A6 leerders.  Hulle het daarin geslaag om beide in week 2 en week 3 weg te stap met Ollie se besoek aan hulle klas wat beteken dat hulle die klas was wat die meeste fondse vir die Taalolimpiade daardie week ingesamel het!  Welgedaan!

Groot was die opwinding met Vlooi se 6de verjaardag vandag.  Die Graad 1 leerders het al die bederf vreeslik geniet.  Thank you to all the parents and teachers for their hard work in making this day extra special for the learners.

Congratulations to Mrs Lesley Greenwood's Grade 2E1 learners for being the first class of this year’s Language Olympiad winning the class of the week title!  Our mascot Ollie went to visit them and the learners enjoyed lovely cupcakes as a treat for their hard work.

Kom geniet hierdie geliefde karakters uit die 80’s!!!

Vrydag 12 Mei 2017

19h30

Bellville Burgersentrum

R130 per persoon

Beperkte aantal kaartjies beskikbaar

 

Kontak:  Esther (021) 975-1125/ esther@dvprep.co.za

Durbanville Voorbereidingskool se jaarlikse Atletiekdag het op Vrydag 20 Januarie 2017 plaasgevind.  Dit was 'n uiters suksesvolle dag en die leerders het pragtig gehardloop om hulle onderskeie kleurgroepe te ondersteun.  Om nie die skattige passies van ons trompoppies te vergeet wat ons almal in die regte stemming gebring het nie. Die kreatiewe optogte van die dirigente het ons laat terug verlang na ons eie atletiekdae.  

Congratulations to the following teams for winning the trophies for:

Neil van der Vyver kuier vannaand, 25 Januarie 2017, op KYKNet se realiteitsprogram, Kwêla!

Neil, ’n agt-jarige Graad 3 Durbie, is reeds ’n motorfietskampioen in Afrika en Suid-Afrika.

 

Ons wil graag die nuwe hoofborg van die skool se webtuiste verwelkom, Panarottis Tygervalley.

Hiermee hulle spesiale aanbiedinge.

 

Pages