Thank you to RocoMamas Durbanville for sponsoring 35 x R50 vouchers towards this years' Olympiad! 

Kyron van der Bergh won gold in Kata and gold in Kumite at the Boland Dragons Karate league.  Baie geluk!

Baie geluk aan Graad 3A5 wat die vierde week se wenners van die jaar se Olimpiade was!

Durbanville Preparatory School was invited to the Metro-North Education District’s 2018 Systemic Awards Ceremony that was held on Saturday 9 March 2019.

Graad 3A6 is vir die derde week in 'n ry bekroon as die wenklas van die week wat die meeste fondse ingesamel het vir daardie betrokke week vir hierdie jaar se Olimpiade!  Knap gedaan!

Anieka Louw Graad 3A2 is gekies vir die 2019 WP Tweekamp span!

Die WP Tweekamp span neem einde Maart deel aan die Nasionale Kompetisie (SA's) in Port Elizabeth.  Hulle gaan hardloop by NMU Stadium en swem by Newton Park.  Baie sterkte Anieka - jy is 'n ware Durbie!

Graad 3A6 doen dit weer!  Hulle word vir die tweede week in 'n ry as wenklas van die week vir dié jaar se Olimpiade aangewys!  

Pages