Our mascot, Ollie, visited the Grade 3E3 learners.  They are the first winning class of this this years' Olympiad and has send the trend.  Congratulations!

We would like to congratulate the first winning class of this years' Language Olympiad, Grade 3E3. What a way of kicking off this fund raising event!

Hiermee die spogfiets wat die leerder sal wen wat die meeste fondse kan inbring vir hierdie jaar se olympiade! 

Die skool se groot fondsinsamelingsprojek begin vandag.  Alle leerders het vandag volledige inligting ontvang.

Vanaf hierdie week word ‘n wenklas aangewys wat die meeste geld in daardie week inbring.  Hierdie betrokke klas kry 'n verrassing op die Vrydag van die week waarin die meeste geld ingebring is en Ollie (mascot) kuier dan by hulle vir ‘n week.  Elke klas het ook ‘n legkaart (elke legkaartstuk verteenwoordig 'n sekere bedrag) van Ollie wat hulle moet probeer voltooi soos wat die donasies inkom.

 

Mia-Cecilia Kriel (Gr3) is gekies om een van die Gretl rolle te speel in die Sound of Music wat van 6 tot 27 Mei 2018 by die Artscape Teater gaan wees. Gretl is die jongste van die Von Trapp kinders. Die oudisie rondtes het sang, dans, harmonisering en toneelspel ingesluit. Ons is baie trots op haar en glo dit gaan ’n groot sukses wees.

Ons wens vir elke huisgesin ‘n vreugdevolle en Geseënde Feestyd toe.  Mag ons bid vir ons leerders, onderwysers en   huisgesinne se veiligheid oor die Kerstyd. May you be safe on the roads and we look forward to welcoming you back in the New Year.  

Maandag 4 Desember 2017 om 18:30 vir 19:00

Tienie Louw Sportsfield (The stoep will be the stage)

Bring your blankets, picnic baskets and Christmas hats & outfits.  Bring your FESTIVE SPIRIT too!  Alle vriende en familie welkom!  The more the merrier!

Program
1.  Starry Night
2. When a child was born
3.  Welkom o stille nag
4. Mistletoe and wine
5. Stille nag

Met gaskunstenaars:  Zahne Stapelberg en Alexander de Lange

Ons 25ste Mini Rugbydag sal in 2018 geborg word deur Optimum Group.  Ons sien uit na 'n vrugbare besigheidsverhouding en verwelkom Optimum Group by die Durbie-familie!

Pages