We are very proud of our athletes who participated at Paarl Gimnasium on the 12th of February.  Hulle het pragtige prestasies behaal by die "Skadu van die berg"-byeenkoms

0/7 Lisa Krige - Silwer in 80m
0/8 Kyron van der berg - silwer in 60m
0/8 Caleb Welsh - Gold in 80m
0/9 Duané Heydenrych - Gold in 60m
0/9 Jean le Roux - Gold in 60m
0/9 Michelle Jeje - Gold in 80m
0/9 Janko Webb - Gold in 80m

Die tyd het aangebreek vir ons jaarlikse graad 3 kamp. Oudergewoonte het ons die graad in die helfte verdeel en hierdie jaar was dit 3A1, 3A3, 3A5, 3A6 en 3A7 wat saam gekamp het. Met baie opgewondenheid en uiterste weersomstandighede het eenhonderd en vyftig kinders, vyf onderwysers, ses kosmammas en veertien ouers die tradisie voortgesit. Met ‘n vol program het die kamp af geskop. Die kinders het baie geleer oor die natuur en van ons land se pragtige fynbos. Hulle moes ook in hulle groepe embleme ontwerp wat handel oor die natuur met ‘n slagspreuk.

Grace Engelbrecht, Louis Andrag, Leah Gobel, Kara Wentzel, Christopher Els, Garth Wearing, Shae Wearing and Anieka Louw took part in the Highgate Inter Provincial Biathlon in Oudtshoorn.  Die leerders het saam met Durbanville Laerskool deelgeneem en is bekroon as die Laerskool wenners by die geleentheid!  Baie geluk met die uitsonderlike prestasie!

Baie geluk aan Cilliers Neethling met sy dubbele prestasie in Judo.  Hier spog hy met sy medaljes!

Baie geluk aan Linné Retief, Michelle Jeje en Jean le Roux met hulle fantastiese uitslae tydens die Somerset-Wes Primêr se atletiekbyeenkoms wat op Dinsdag 5 Februarie plaasgevind het.  Linné het brons vir 0/8 dogters behaal, Michelle brons vir 0/9 dogters en Jean goud vir 0/9 seuns.  Ons is voorwaar trots op die Durbies!

Wat 'n heerlike gesig het ons nie vanoggend by die skool verwelkom nie!  Die Graad 3 leerders wat gaan kamp!  

Pages