Goeie kommunikasie met ons ouers is vir ons 'n prioriteit. Daarom het ons besluit om voortaan die d6 Connect toepassing te gebruik om met u te kommunikeer.  Laai gerus die toepassing af.

Effective communication parents is a priority for us. For this reason, we decided to make use of the d6 Connect application to communicate with you. We invite you to download the application.