As ‘n skool wat omgee vir sy leerders én sy omgewing wil Durbanville Voorbereidingskool graag ‘n verskil maak.

Cuddly Bears is an initiative started by Mrs Cindy Bezuidenhout, whom resides in Jongensfontein, Still Bay.  She is a BLS medic who works as a volunteer for various ambulance services.  Wat die inisiatief naby aan die hart lê is hulle “mini-pasiente” soos hulle die kindertjies noem.  ‘n Ambulans is ‘n traumatiese ervaring en as ‘n kind aan ‘n ouer vasklou, is dit moeilik vir ‘n mediese beampte om die uiters noodsaaklike en spoedige behandeling wat benodig word uit te voer.  Out of desperation a new idea was introduced and that is how the Cuddly Bears initiative was born.  A teddy was offered to a child involved in an accident with an immediate calming effect.

Huidiglik word die teddies deur die personeel van die onderskeie ambulansdienste self aangekoop.  Dit is hier waar Durbanville Voorbereidingskool ingespring het.  Die leerders het ‘n totaal van 216 teddies ingesamel vir die inisiatief.

Belangstellendes wat graag ‘n teddie wil skenk kan Durbanville Voorbereidingskool kontak op 021 975 1125.

http://www.tygerburger.co.za/131094/148/schools-news-detail/durbies-reach-out--durbies-reik-uit