Marga Jonker - Xhosa onderwyserres by Voorbereidingskool Durbanville - se jongste boek, Brigadier en die raaiselponie is sommer baie gewild. 

She contributed children’s verses to Nuwe Kinderverseboek (Tafelberg, 2009) and she is the author of the award-winning picture book Wat is jy, Kartoffel? (Lapa).
She published the following youth novels at Tafelberg:

Brigadier en die raaiselponie (2013)
Sonder Chocolate Charlie (2014)
City Girl en die swart hings (2014)

Wat 'n voorreg om haar hier by Voorbereidingskool Durbanville as onderwyserres te mag hê!

http://www.nb.co.za/Authors/8325

http://www.vrouekeur.co.za/artikel.aspx?id=62013&h=VA-Marga-Jonker