Baie dankie aan elke ouer en leerder vir hulle ruimhartige bydrae tot die werkers se kersmandjie-projek!  What a privilege to have seen the excitement and gratitude on their faces when the items were handed over during assembly.