'n Dubbelkuns is behaal deur juffrou Celicia Botha se Graad 3A6 leerders.  Hulle het daarin geslaag om beide in week 2 en week 3 weg te stap met Ollie se besoek aan hulle klas wat beteken dat hulle die klas was wat die meeste fondse vir die Taalolimpiade daardie week ingesamel het!  Welgedaan!