Ons grootste fondsinsmelingsprojek is ook nou in volle swang met Ollie, ons gelukbringertjie, wat van klas tot klas kuier

Ons spogprys vir die Taalolimpiade wag in spanning in die skool se voorportaal vir sy wenner om hom op te eis!