Die borge van die 0/9 toer na Oudtshoorn het gesamentlike sang bygewoon en aan die 140 leerders hul pragtige rugsakke, pette, kopbande en t-hemde oorhandig. 

Netbal:  Dankie aan Petrus Vorster vir die leerders se rugsakke, Danie Gerber vir die pette en Diana van de Wal vir die kopbande. 
Hokkie: Dankie aan Jaco Engelbrecht van Aurora Spar vir die borg van die hokkieleerders se rugsakke en Natasha Alberts van Playball vir die pragtige t-hemde.

Julle ruimhartige borgskappe word opreg waardeer.