Mnr Nortier het tydens die afgelope Eversdal landloop kompetisie die skool se leuse getrou gestand gehou deur "trap-vir-trap" die leerders aan te moedig en saam met die Durbies oor die eindstreep gehardloop.  Baie geluk aan al die atlete wat so goed presteer het!