En so wen 'n tweede Graad 3 klas in 'n ry die "wenklas van die week"-titel vir hierdie jaar se olympiade!  Baie geluk aan die leerders van Graad 3A6.  Dankie ook aan die ouers wat so getrou die leerders se pogings ondersteun!