We would like to thank each and everyone who contributed to the success of our annual Olympiad!  'n Spesiale dank aan al ons borge vir hulle positiewe gesindheid en donasies.  Thank you to all our moms who treated the weekly winning class with cupcakes / treats.  Baie dankie aan die ouers wat al die pryse gevind het!  Al julle harde werk om ons leerders en ouers te motiveer word opreg waardeer!

Prizes were won by:

The class who collected the most money by the cut-off date:

Each learner received a watch from WefitSA:  Linda Range 3E3 R27 700

The runners up were:

2de:  Klas kry burger, koeldrank en roomys van Spur, Glen Garry:  Ronél Lloyd 2A4 R25 518

3de:  Klas kry pizza's van Panarotti's Tygervallei:  Ronelle Kriel 2A6 R20 971

 

Leerders wat die meeste geld ingesamel het teen die sluitingsdatum:

1st place (Bicycle - Geco Cycles):  Stella Rothman 3E3 R8100

2de plek (R1500 elk):  Lara (2A4) en Anke (2A6) Stander R8000

3de plek (R1000):  Mila Bezuidenhout 2A3 R6049

4de plek (R750):  Luan Langeveld 2A1 R4553

5de plek (R500):  Ruan Koen 3A4 R4455

Ons waardeer almal se entoesiasme en deelname met hierdie projek opreg!