Baie geluk aan die leerders van Graad 2A4 wat die wenklas was wat die 2de plek in vanjaar se Olimpiade behaal het.  Die prys was 'n besoek van Spur, Glen Garry

Op die foto verskyn die leerders van 2A4 saam met hul klasopvoeder Juffrou Ronél Lloyd.