Die leerders het Boekedag gevier deur soos hul gunsteling karakter uit 'n kinder storieboek aan te trek.  Boek Buddies het  by die tema aangesluit deur gedeeltes uit stories in die saal vir die leerders op te voer.