Baie geluk aan die 0/9A rugbyspan en hul afrigter, coach Hennie Heydenrych, wat vir die tweede agtereenvolgende jaar die KykNet Rugbyramme toernooi gewen het.  Ons is trots op julle!