Die Durbie Bom het behoorlik geBARS!!!!  Ons salueer al ons fietsry"soldate" wat Saterdag, 15 Sept deelgeneem het aan die Spur MTB Skole Liga #4 te Stellenbosch.

In die Subnippers ouderdomsgroep (7-8jr)

  • Lian De Jager
  • Lohan De Preez
  • Ruben Kleynscheldt
  • Tienie Louw
  • Louis Stone
  • Dylan Toerien
  • Jan-Lukas vd Westhuizen
  • Liza Grove

In die Nippers ouderdomsgroep (9-10jr)

  • Stefan Fick
  • Henri Grove
  • Hannes Henning
  • Ian Jansen van Vuuren
  • Adriaan Le Roux
  • Benjamin Van Wyk

Ons troepe het gehelp dat Durbanville Laerskool 'n bombastiese 3de plek behaal het uit die 54 deelnemende skole. Ons Durbies kan met trots op aandag staan!