Na meer as 44 jaar in die onderwys het meneer Nortier vandag vir die laaste keer die skoolklok gelui.  Ons beste wense vergesel hom.