Die Durbies van Durbanville Voorbereidingskool se speletjiesdag was ‘n uur vol pret en plesier om die afskop van nog ’n skooljaar te vier.  Die leerders het volgens die skool se tema van die jaar: “Volg jou drome” aangetrek.