Baie geluk aan Jean le Roux en Michelle Jeje met hulle pragtige prestasie tydens Mikro se atletiekbyeenkoms op Donderdag 31 Januarie.  Jean kom eerste in die 80m wedloop vir 0/9 seuns en Michelle kom tweede in die 80m 0/9 dogters.