Baie geluk aan Linné Retief, Michelle Jeje en Jean le Roux met hulle fantastiese uitslae tydens die Somerset-Wes Primêr se atletiekbyeenkoms wat op Dinsdag 5 Februarie plaasgevind het.  Linné het brons vir 0/8 dogters behaal, Michelle brons vir 0/9 dogters en Jean goud vir 0/9 seuns.  Ons is voorwaar trots op die Durbies!