Baie dankie aan juffrou Lelanie Gerber en juffrou Chané van Greunen wat die Graad R pophuis tydens die Maart vakansie opgekikker het!  Die leerders geniet elke oomblik!  Wat 'n voorreg om in so 'n mooi omgewing te kan leer en speel.