Baie geluk aan Anieka Louw wat 15de gekom vir die o/9 meisies in die Nasionale kompetisie - SA BIATHLON Championships Port Elizabeth wat op die 29ste en 30ste Maart 2019 plaasgevind het.  Ons is baie trots op jou, Anieka!