We started our tour with matches against Lochnerhof Primary school. Although a few raindrops fell, it didn’t stop our Durbies from playing excellent netball! Off we went to Hartenbos, where we were warmly received.

Ons was vroeg op pad Oudtshoorn toe vir opwindende uitstappies vir die dag en elke Durbie het die heeldag ‘n glimlag gedra. Our first stop was at the Cango Wild Life Centre and we all learned so much about the animals. At the Ostrich farm a few Durbies enjoyed a neck massage given by the ostriches.  Hulle was almal baie braaf toe hulle die Kango Grotte trotseer het. Daarna het hulle hul gate uit geniet om op kamele te ry en die diere te voer by Wilgewandel.

Saterdag het elke span 3 wedstryde gespeel by Hartenbos Laerskool se toernooi en hulle het al hulle vaardighede pragtig ten toon gestel. Daar is van ons spanne wat teen hoër spanne gespeel het, en hulle het hulle baie goed van hulle taak gekwyt.

Ons is baie trots op al ons netbal Durbies. Julle is tops!