Die klas wat die derde meeste geld ingesamel het vir die Olimpiade was Graad 2A4.  Die leerders is bederf met pizza's van Panarotti's Tygervallei.  Hul is ook verras deur 'n besoek van Pizza Pete - Panarotti's Tygervallei se mascot.