Die leerders van Gr 3A6 is bederf deur Spur, Glen Garry.  Hulle het elkeen 'n burger, sappie en roomys ontvang omdat hulle die klas is wat tweede gekom het in hierdie jaar se Olimpiade!  Ons is trots op julle!