Baie geluk aan die Graad 1A4's wat met die gesogte prys weggestap het as die klas wat die beste deelname getoon het in die jaar se Olimpiade.  Hulle was elkeen bederf met 'n "donut" van Dunkin Donuts.