1ste plek - Hoverboard ter waarde van R4000 geborg deur Aurora Spar is gewen deur Sadie Owens Gr 1A6

2nd place - Zingo Difta Scooter to the value of R2800 sponsored by Drain-It Plumbing won by Zadie Loubser Gr 3A5

3de plek - Fuji Instax Camera Kit ter waarde van R1700 gewen deur Luan Langeveld Gr 3A6

4th place - Fuji Instax mini camera to the value of R1300 won by Scarlette Young Gr 1E1

5de plek - Pogo Stick ter waarde van R530 gewen deur Franco Louw Gr 2A5.

Baie geluk aan al hierdie leerders!