Baie geluk aan die leerders van Graad 1A6 wat as die wenklas van die 2019 Olimpiade aangewys is!!  Hulle het die meeste geld van al die klasse ingesamel en het elkeen 'n horlosie van WefitSA ontvang!