Anja de Villiers en George Stapelberg het aan die WP tweekamp kompetisie deelgeneem wat op Saterdag die 24ste Augustus plaasgevind het.  Hulle ontvang onderskeidelik 'n brons en silwer medalje.