Op 22 en 23 September het Durbanville Voorbereidingskool Trots SA-dag gevier by die skool.

Learners wore proudly South African clothing or accessories and enjoyed some traditional/local food at break.

As deel van die Durbies-Omgee projek het die skool ook besluit om ‘n plaaslike skool, Laerskool Vissershok te ondersteun. Die leerders se kwartaallikse Civviedaggeld het ons aan die skool geskenk. So wys ons Durbies dat ons ook moet uitreik en help in die gemeenskap!