Livia Pike (Gr 2A7) het Goud gewen saam met haar dans groep, DM Dance, by Talent Africa se Nationale rondte in PE, waar sy haar provinsiale kleure ontvang het in Uitvoerende Kunste.

Hulle dans groep dring deur tot die internationale rondte waar hulle aan Talent America gaan deelneem via aanlyn video’s binne die volgende maand.

Baie geluk Livia!