Baie geluk aan die volgende leerders wat so pragtig presteer het:

Caty-Ann Schlebusch wat deelgeneem het aan die Akro dansklub kompetisie en eerste plek behaal het.  Sy het ook eerste plek behaal in die WP kompetisie en ontvang 3 goue medaljes en 2 sertifikate.

Sophie Walter participated in the Excel gymnastics ready or not competition and received a gold medal.

Rineeque Steyn en Joewe Rothman het deelgeneem aan gimnastiek streeksproewe en ontvang beide 'n goue medalje. 

Lienka de Jager het deelgeneem aan bergfietsry by Bloemendal en Gimnasium. Sy ontvang 'n 2de en twee 3de plekke vir die 8-10 jaar ouderdomsgroep. 

Baie geluk!