Diemersdal Wine Estate

Diemersdal Wine Estate
Tel: 021 976 3361
Fax: 086 514 5577
E-mail: info@diemersdal.co.za

Address:
M58 (Koeberg Rd)
Durbanville
7550

Diemersdal Restaurant
Tel: 021 976 1810
E-mail: restaurant@diemersdal.co.za

Diemersdal Wynlandgoed is geleë net 'n paar kilometer buite Durbanville. Die landgoed is ryk in geskiendenis, tradisie en datueer terug na die laat 1600’s. Huidige wynmaker, Thys Louw is die sesde generasie van Louw’s wat die kuns en passie van wynmaak beoefen op die Landgoed. Perfekte ligging in die koel klimaat streek met invloede van die koue Atlantiese oseaan, maak Diemersdal ideaal vir die Sauvignon Blanc druif soort. Al is Diemersdal bekend vir Sauvignon Blanc, fokus die landgoed ook op Chardonnay, Merlot, Pinotage, Shiraz, Grenache en Cabernet Sauvignon, wat meestal in Bordeaux-versnitte gebruik word.

Diemersdal Farm Eatery restaurant opened in October 2012. The restaurant concentrates on seasonal ingredients, with a menu that changes weekly. Firm favourites are the Tapa’s Platters, Friday’s Steak & Chips and the traditional Sunday Lunch (Booking Essential).

Diemersdal verskaf graag ondersteuning aan Durbanville Voorbereidingskool waar nodig, soos wyndonasies vir konserte, funksies en fondsinsamelings.

http://www.diemersdal.co.za/

Faircape