Grade 1 / Graad 1

Ou vraestelle:  https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_53e9efeb2c234269372781.pdf?1410516915

Old Questionnaires: https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_53e9f1c130faf483579082.pdf?1410516915

Die Graad 1’s bevind hulle self onmiddellik in die GROOT SKOOL waar wonderlike dinge gebeur - soms vreesaanjaend, vreemd en opwindend, maar tog vol uitdagings!

They are personally greeted at their classrooms by their educators. They form part of a group of approximately 30 other nervous/happy faces.

Binne die eerste week kry hulle te doen met atletiek – dít beteken hardloop in reguit bane en om te reageer op ‘n knal skoot wat klink soos “oorlog”. Die samesang en krete van verskillende kleurgroepe kan soms oorweldigend wees, maar as hulle dit kan oorleef word hulle beskou as ‘n ware DURBIE!

A fun Theme Day is planned where learners get to play games that, unless we protect them, are busy dying out. Each class plays in its own group and the bond formed between classmates are visible throughout the year.

                                           

Die Storieboomreeks, wat deel vorm van die Huistaal en die kurrikulum, maak gebruik van verskillende karaktertjies, met Vlooi as die hoofkarakter. Met die bekendstelling van hul eerste formele leesboek vind ‘n baie belangrike partytjie plaas - Vlooi se partytjie! Learners come to school dressed up in their party clothes. Activities are carefully planned and it becomes a fun-filled day that they remember for the rest of the year. Constructive learning happens through play.

Die Graad 1’s kry die geleentheid om ons plaaslike mark te besoek. Gedurende hierdie uitstappie kry hulle te doen met Lewensvaardigheid – ‘n belangrike element in die kurrikulum. They follow a carefully worked out route with their educator. They learn about making decisions, working with money and independency. The correct choices must be made according to specific guidelines. Hulle maak kennis met die voorbereiding van voedsel (vrugteslaai, roerbraai en sop). Die hantering van eetgerei is ook baie belangrik! Hul gevoel van selfvoldaanheid teen die einde van die dag is duidelik sigbaar!

A visit to the Artscape Theatre by bus, forms a foundation and appreciation for the Arts! This outing expands their general knowledge and their courage (travelling by bus to go and watch a show in a theatre on their own).

Die vierde kwartaal is ‘n uitdagende kort kwartaal. Ekstra aandag word geskenk aan vaslegging en hersiening van die jaar se akademiese werk.

Our yearly concert also takes place during the fourth term and each and every learner takes part. The Grade 1’s self-confidence gets a big boost here and they remember these yearly concerts at the Preparatory School for the rest of their lives.

‘n Graad 1 jaar by die Voorbereidingskool is definitief ‘n jaar vol nuwe ervaringe, maar ‘n ryk, vol en opwindende tydperk wat elke leerder vir die res van sy/haar lewe sal onthou.