Grade 3 / Graad 3

Stationery / Skryfbehoeftes: gr_3_2018.pdf

Ou vraestelle:  https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_53e9fd940fe46418364304.pdf?1410423412

Old Questionnaires:  https://downloads.d6communicator.com/downloads/resources/91_resource_53e9fece23fb7599400000.pdf?1410423412

                               

Die Graad 3’s is die seniors van die skool en hulle het ook baie spesiale dae en geleenthede gedurende die jaar. As die seniors van die skool, kry die Graad 3’s die geleentheid om gekies te word as ‘n prefek vir ‘n kwartaal.

We have a great camp early in the year, allowing for social and emotional development. The Grade 3’s spend one night away from home and they always have lots of fun! All the activities done at the camp ties in with our curriculum.

We also have an Entrepreneurs' Day in the second term, where every Grade 3 has the opportunity to experience and test their entrepreneurial skills.

In die derde kwartaal lê ons besoek af aan Durbanville Laerskool waar leerders ‘n voorsmakie kry van wat vir hulle voorlê in Graad 4.

Ons jaarlikse konsert skep ‘n groot opgewondenheid onder die leerders - veral vir die Graad 3’s wat die voorreg het om oudisies te doen vir die hoofrolle.

Die hoogtepunt van die jaar is ons eie Graad 3-Afskeid in die vierde kwartaal! Leerders kry die geleentheid om by hierdie glansgeleentheid op ‘n hoë noot afskeid te neem van Durbanville Voorbereidingskool.

We strive to develop each learner not only academically, emotionally and socially, but also to build their self-esteem, confidence and belief that they are to conquer the world as they move forward into the next chapter of their lives.

The special times and the years spent at the Durbanville Preparatory School remain fond memories for many years to come!