NASORG / AFTERCARE

Administration and/or aftercare applications:

Contact Charlotte during office hours 021 976 5938 /  074 144 2260

Kantoorure: 08h00 – 17h00 Maandae tot Vrydae

Die nasorg is slegs tydens skoolkwartale oop!
The Preparatory Aftercare is only open during school terms!

Ouers van leerders wat die nasorg verlaat moet ‘n skriftelike maandelikse kennisgewing by die Nasorg hoof Charlotte@dvprep.co.za plaas asb. Dis verpligtend en indien nie sal ouers finansieel verpligtend gehou word.

Nasorghoof: Charlotte Lucas