Beste Ouers / Dear Parents
Die week het met heerlike sonskynweer begin en ons “springbokkies” is almal veilig tuis na hul kort toer na Riversdal. Ons rugbyspanne het pragtig gespeel en feitlik al hul wedstryde gewen. Even though some of our teams had to play against more experienced sides, they did not let it stand in [...]
Die Durbanville Voorbereiding se gedragskode is opgedateer en is hier te vinde.
The Durbanville Preparatory Code of Conduct has been updated and can now be viewed here.
All our children sang the National Anthem at 12h00, exactly 100 days before the start of the 2010 Soccer World Cup!
Die personeel het onlangs tydens ‘n spanbou sessie in twee spanne opgedeel. Elke kleurvolle span hewig kompiteer met spankrete en daarna, in die gees van 2010, in ‘n aksiebelaaide sokkerwedstryd teen mekaar meegeding!