Geskiedenis

Geskiedenis

Januarie 1966:

Die Voorbereidingskool open sy deure vir die eerste keer met Mev Sterna Minnaar as skoolhoof.  Haar personeel bestaan uit ses leerkragte.  Today we have twenty-eight educators on the staff.

1971:

Voorstelle word aangevra vir ‘n skoolwapen en skoolleuse.  Die wenvoorstel “Trap vir Trap – Step by Step” het gekom van Mnr Albert de Jager, destydse kunsredakteur van Landbou Weekblad.  We have undoubtedly grown and developed, step by step.

1973:

Die Skoolsaal word luisterryk geopen met ‘n konsert wat uit ses items bestaan.  This new facility was received with great enthusiasm and pride.  Haven’t we really come a long way since then!

July 1976:

Ons skool toon sterk groei en die leerertal styg na vyfhonderd en dertien.  Mr Eugene Marais is appointed as the new principal.

1978:

This is a proud year in our history when the Durbanville Prep School Song is composed by Ms Rika Nel.  Ons is almal baie trots op on Skoollied.

April 1993:

Mnr Dolph Nortier neem die leisels in sy bekwame hande.  Under his dynamic leadership, a lot of changes and improvements take place.  Sy entoesiasme is aansteeklik en dit lui ‘n nuwe tydperk vir on Skool in.  Sommige van die hoogtepunte die afgelope elf jaar is soos volg:

-          Die Orff-orkes word in die lewe geroep

-          Ons eie rugbyveld word ingewy

-          Xhosa as ‘n derde taal word aangebie

-          ‘n jaarlikse tema

-          ‘n indrukwekkende rekenaarklas

-          Ons eie pre-primêre skool

-          ‘n jaarlikse netbaldag

-          ‘n jaarlikse rugbydag

-          Jaarlikse interskole teen Grey Kollege van Bloemfontein

2008:

From humble beginnings forty-two years ago, we have grown to a proud and dynamic school with six hundred and eighty learners and twenty-nine educators. We look back with much gratitude, but our focus remains strongly on the challenges of the future.  Our learners are our biggest asset, and we are firmly committed to give them an education to be proud of.  Trap vir trap help Durbanville Voorbereidingskool ons kinders bou aan ‘n stewige toekoms.

Our Mission

With pride, Durbanville Preparatory School continues in its rich tradition of creating a safe environment, where children's needs, interests and talents receives priority...
Ad Ad Ad Ad